HEIDELBERG NUUS - Die plaaslike onderwyser wat daarvan aangekla word dat hy glo 'n leerder op 30 Julie seksueel aangerand het, verskyn weer Vrydag 16 November in die hof.
Die beskuldigde se vorige verskyning was op 12 Oktober. Hy is steeds op eie verantwoordelikheid uit en in Kaapstad woonagtig.
Volgens Michael Waweni van Slangrivier en 'n gemeenskapsaktivis teen vroue en kindermishandeling, sal daar beslis Vrydag 'n optog na die hof toe wees.
Lees vorige artikels hier:
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'