HESSEQUA NUUS - 'n Voertuig se band het op die N2 tussen Riversdal en Heidelberg naby Kweekkraal gebars.
Volgens Sersant Christiaan Jansen van Riversdal-polisie is 2 persone lig beseer.
Daar was gelukkig nie ander voertuie betrokke nie.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'