RIVERSDAL NUUS - Leerders van die Hoër Landbouskool Oakdale, het 78 bejaardes van Riversdal met heerlike lekkernye trakteer.
Die Bulle het die groep bejaardes met sang en drama, asook 'n paar kulkunsies vermaak.
Riversdal SuperSpar is die skool se vennoot en verskaf al die lekkernye vir hierdie funksie, wat vanjaar in samewerking met Kweekkraal aangebied is.
Hier verskyn die personeel van die Spar saam met die bejaardes op die plaas Kweekkraal.
Personeel van die Spar saam met die bejaardes, op die plaas Kweekkraal.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'