HESSEQUA NUUS - Die skool het 'n hele paar nuwe opvoeders bygekry:
• Me. Kamy Human (wiskunde geletterdheid en lewensoriëntering gr. 8, 9 en 10;
• Me. Resa van Wyk (Afrikaans as eerste taal, gr. 10;
• Mnr. Philip Jantjies (wiskunde, gr. 8, 9 en 10;
• Me. Shanique Pekeur (Engels as tweede taal en Wiskunde vir gr. 8, 9 en 10;
• Mnr. Anzo Briesies (Engels en Wiskunde gr. 9 en 10) en
• Me. Mochelle May (Afrikaans en geskiedenis, gr. 8, 9 en 10).
Sy is ook betrokke by netbal en krieket by 'n plaaslike klub as speler en bestuurslid.
Mnr. Phillip Jantjies, mee. Mochelle May, Shanique Pekeur en mnr. Anzo Briesies.
ARTIKEL: KEITH EKSTEEN, SUID-KAAP FORUM KORRESPONDENT
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'