STILBAAI NUUS - ‘n Nuwe kleuterskool op Stilbaai het ten doel om veral kinders van plaaswerkers gereed te maak vir Gr. R.
Die Klein Begin-kleuterskool, ‘n inisiatief van die Stilbaai Landelike Subforum, het drie kleuters wat drie maal ‘n week die kleuterskool gratis bywoon.
Analien Boshoff, ‘n opgeleide kleuterskoolonderwyseres, bied haar dienste gratis aan en die lokaal op die Wild Olive-gasteplaas word gratis tot die gemeenskapsprojek se beskikking gestel.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'