HESSEQUA NUUS - Die nuwe brandstofprys wat Woensdag 3 April in werking tree, het motoriste in ‘n wurggreep.
Suid-Kaap Forum het gaan uitvind hoe hulle die prys gaan teenwerk.
Niemand het juis ‘n plan om op brandstof of enigiets anders te bespaar nie, want die meeste van hulle het die rieme reeds dun gesny.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap Forum, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'