Die geleentheid is nie net vir die verkeersbeamptes gebied nie, maar daar was ook belangstelling van die administratiewe personeel wat graag die opleiding wou ondergaan.
Die opleiding van 22 personeellede is in twee sessies aangebied op 29 en 30 Oktober en 7 en 8 November. Opleiding het oor twee dae gesterk en moes die kandidate ‘n teorie en praktiese komponent slaag om ‘n vlak 1 noodhulp sertifikaat te verdien.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.

Die opleiding van 22 personeellede is in twee sessies aangebied op 29 en 30 Oktober en 7 en 8 November.