RIVERSDAL NUUS - Met sommige Riversdal-hospitaal personeel steeds in isolasie, is druk weens Covid-19 wel besig om af te neem by dié hospitaal.
“Covid-19 toelatings het wel effens afgeneem die afgelope week,” het Nadia Ferreira, kommunikasiebeampte vir die Wes-Kaapse departement gesondheid gesê.
•Lees meer in die Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'