HESSEQUA NUUS - Die laaste vraestel in vanjaar se matriekeindeksamen is op Vrydag 2 Desember geskryf.
Baie matrieks het al vroeër klaargemaak.
Dié foto is Donderdag 24 November geneem toe matriekleerders van Hoërskool Langenhoven gereed gemaak het om te skryf.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'