Update
RIVERSDAL NUUS - Die bestuurder van ‘n groen Suzuki-voertuig is lig beseer na hy blykbaar beheer verloor, die voertuig die pad verlaat en dit op sy dak in die veld tot stilstand gekom het.
Riversdal-polisie en nooddienste is nog op die toneel.
Die voorval het vandag, 16 Oktober, op die stegpad buite die dorp om ongeveer 12:15 gebeur.
‘n Saak van roekeloos en nalatige bestuur is geopen.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'