Die sertifikate is tydens die personeel uitreikvergadering uitgedeel deur die uitvoerende burgemeester van Hessequa, rdl. Emor Nel.
Altesame 80 personeel het sertifikate ontvang.
Daar is ook spesiale toekennings vir ononderbroke en getroue diens gegee vir 10, 15, 20 en 25 jaar en 'n paar personeellede het spesiale erkenning ontvang vir die buitegewone prestasie van 30 en 35 jaar se ononderbroke diens.
Nel het tydens die geleentheid genoem dat hierdie personeel 'n lojale en merkwaardige diens aan die gemeenskap lewer.
30 Jaar
Martha J Theart
SJ van As
Marinda van Schalkwyk
35 Jaar
G Liebenberg
J Moolman.
Mnr.Liebenberg ontvang sy erkenning vir 35 jaar se diens vanaf die uitvoerende burgemeester, rdl.Emor Nel. Foto's: Susan Vosloo.