Lions President, Bertie Roux en Lions Distrikgoeweneur, Joggie Kastner het die nuwe lede verwelkom en ingehuldig.
Zandra Swanepoel en Ada en Chris Pienaar sal voortaan as Lions bekendstaan.
Vennote van Stilbaai Lions
In 'n poging om persone te betrek by Stilbaai Lions wat nie as volle lede wil of kan aansluit nie is daar besluit om voortaan persone as 'vennote van Stilbaai Lions' te betrek by die klub.
In hierdie hoedanigheid kan die persone, wanneer omstandighede dit moontlik maak, betrokke raak by die Lions inisiatiewe gemik is om die lot te verlig van diegene in die gemeenskap wat minder bevoorreg is.
Tien inwoners in Stilbaai is as vennote van Stilbaai Lions verwelkom.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap FORUM asook aanlyn.
_598566519_tn(1).jpg)
Chris en Ada Pienaar, Lions Bettie en Joggie Kastner, Zandra Swanepoel en
Lions President, Bertie Roux.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai | Hessequa nuus'