WES-KAAP NUUS - Margerinus Odendaal en Janco Uys het aan die jeugskou vir die Wes-Kaapspan deelgeneem en Uys verwerf sy SA kleure.
Johannes Botha en Ilke Muir het aan verskeie Sanesa-kampioenskappe deelgeneem en uitstekend in hul onderskeie klasse presteer.
Fanziska Uys vaar ook baie goed met haar gimnastiek in Johannesburg, terwyl die skyfskieters, Linay-Monicque Noëth en Luan Serfontein goed in Durban by die SAARA-kampioenskappe vaar.
Noëth verwerf Wes-Kaapkleure met haar deelname.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'