Gallery Video
STILBAAI NUUS EN VIDEO - Stilbaaiers en besoekers het erfenisweek op Saterdag 21 September op vrolike noot afgeskop.
Die dorp se Hessequa Heritage-feestelikhede by die toerismeburo het die gewilde brood- en beskuitfees, asook twee pretwedlope, ’n braaibroodjiekompetisie en stalletjies ingesluit.
Daar was iets vir oud en jonk en almal was dit eens dat die geleentheid ’n treffer was.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
Kyk 'n video hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'