HESSEQUA NUUS - By vanjaar se Hessequa Harmonie-kunstefees kon die feesgangers hul gunsteling-kinderkunsskildery aanwys uit die sowat 190 werke wat by die biblioteek in die dorp ten toon gestel is.
Hul keuse was ‘n werk deur Elme Saluva, 'n gr. 7-leerder van Hoërskool Heidelberg.
Die feesgangers kon ook in aanmerking kom vir ‘n mosaïekspieël.
Die feesgangers het Elme Saluva, 'n gr. 7-leerder van Hoërskool Heidelberg se kunswerk as hul gunsteling by die kinderkunsuitstalling aangewys.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’