HEIDELBERG NUUS - Die publiek word gevra om op die uitkyk te wees vir 'n aantal gesteelde goedere wat in omloop mag wees.
Daar is tussen 20:00 en 08:00 op die nag van Donderdag 16 en Vrydag 17 Mei by 'n woning in Uysstraat ingebreek. Die volgende goedere is gesteel: Een Canon 750 D-kamera, een Garmin Edge 520-fiets, en een Mac Book Pro 13,3" 'n Boer van Heidelberg bied 'n R500 beloning aan vir enige inligting wat kan kan help om 'n skadunet terug te vind.
Enige persoon met inligting kan ao. Reon Grundlingh kontak by 028 722 1910 of 073 479 1513. Alle inligting sal vertroulik hanteer word.
Skadunet soos hierdie is van ’n plaas gesteel.
Die diewe is ook weg met die Mac Book Pro.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'