RIVERSDAL NUUS - Die Kwanokuthula-woonbuurt in Riversdal is dringend op soek na vrywilligers wat bereid is om na-ure as buurtwaglede diens te doen in dié woonbuurt.
Belangstellendes kan die plaaslike polisiekantoor opsoek en hul besonderhede vir sers. Garnet Damans gee.
Of hulle kan hom bel op 072 607 9283 vir meer besonderhede.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’