STILBAAI NUUS - Die volgende geleentheid om indringerplante op Stilbaai die stryd aan te sê word vir Saterdag 9 November beplan.
Almal wat aan die kapsessie wil deelneem moet om 10:00 by die hek van die gholfbaan bymekaar kom.
Navrae kan aan Deon Begemann by 082 440 7910 gerig word.
Die toegewyde span vrywilligers wat aan 12 Oktober se kapsessie deelgeneem het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'