Gallery
RIVERSDAL NUUSFLITS - Small Dreams is 'n nie-winsgewende dagsorgsentrum vir kinders met alle soorte spesiale behoeftes.
Autisme, Downsindroom en ADHD is net 'n paar van die soorte behoeftes waarmee die sentrum werk.
Die sentrum het sy deure op 17 Januarie oopgemaak.
Tammy Kleynhans, onderwyser en bestuurder het die noodsaaklikheid van so 'n sentrum raakgesien.
Autisme, Downsindroom en ADHD is net 'n paar van die soorte behoeftes waarmee die sentrum werk.
Lees meer in volgende week se Suid-Kaap Forum, as ook aanlyn.
ARTIKEL & FOTO'S: SAN-MARIÉ CRONJÉ, SUID-KAAP FORUM-JOERNALIS
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'