MELKHOUTFONTEIN NUUS - Kersvader het Melkhoutfontein op 17 Desember op ’n brandweerwa van Hessequa-munispaliteit en met ’n sak vol geskenke besoek.
Dié jaarlikse hoogtepunt in die kinders se lewens het by Ouma Lena se Huis plaasgevind.
Na die persente uitgedeel is het die Jongensfontein-stranddiens speletjies en ander aktiwiteite aangebied.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'