RIVERSDAL NUUS - Die plaaslike ACVV is op soek na Wilhelmina Prins (Willa) in verband met haar minderjarige kinders.
Sy is vermoedelik in die dorp of omgewing. Enige persoon met inligting oor waar sy haar bevind, kan die ACVV Riversdal skakel by 028 713 1378.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'