HEIDELBERG NUUS - 'n Groep jeugdiges het Dinsdag, 1 Desember as deel van die onderwysdepartement as onderwysassistente by dié skool begin.
Hul aanstelling maak deel daarvan om die opvoeders se take met inagneming van die Covid-19-regulasaies te vergemaklik.
Agter, van links staan Declan Roberts, Tamaryn Paige en Clement September. Middel: Jamie-Lee Jaegers, John-Wayne Jantjies en Virinisha Pieters. Voor: Zara Davids, Chantelle Esau, Dameline du Toit en Astrid Goliath. Foto: Clive Pretorius
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'