HESSEQUA NUUS - Matrikulante het op 26 November hul laaste sitplekke as leerders ingeneem om hul skoolloopbaan af te sluit.
Die skool se 84 gr. 12-leerders het, soos die res van die land se matrieks, Engels vraestel 3 geskryf.
Volgens 'n paar leerders was die vraestel redelik maklik omdat dit interessante opskrifte wat van toepassing is, behels het.
Volgens die prinsipaal, mnr. Vivian Prins glo hy dat die leerders wat gewerk het, goed sal slaag.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'