HEIDELBERG NUUS - 'n Plaaslike jongman het op Maandag 15 Mei op aanklag van verkragting verskyn.
Die beskuldigde (34) het na bewering 'n 26-jarige vrou, wat by hom loseer, verkrag toe hulle alleen tuis was.
Hy is op borgtog van R1 000 en onder streng voorwaardes vrygelaat.
Hy mag ook geen kontak met die klaer maak nie. Hy verskyn weer op 12 Junie in die plaaslike landdroshof.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’