STILBAAI NUUS - Prof. Jannie Rossouw het tydens Stilbaai-sakekamer se AJV met die lede kom praat.
Hy sê dat dit beter gaan met Suid-Afrikaners as met Suid-Afrika.
Daar is egter nog heelwat suksesse in Suid-Afrika soos byvoorbeeld mediavryheid, vryheid van spraak en geloofsvryheid.
Binne die sfeer van die regering is dit die regsprekende gesag, nasionale tesourie, ouditeur-generaal, SA Inkomstediens en die Reserwebank.
‘Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus’