HESSEQUA NUUS - Die brand wat vroeër die week langs die N2 naby Albertinia gewoed het, het sowat 50 000 ha veld, weiding en infrastruktuur op plase verwoes.
Dis die tweede brand in 'n kort tydjie en die brandseisoen het nog nie eens behoorlik afgeskop nie.
Die nuwe brandweervoertuig wat Hessequa-munisipaliteit vandeesweek in ontvangs geneem het, maak die streek hopelik meer gereed om brande te bestry en sodoende lewens en eiendom te beskerm.
Lees verwante artikels:
Foto: Tisha Steyn
Foto: Tisha Steyn
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'