Gallery Video
RIVERSDAL NUUS - Uitheemse indringerplante wat die bedding en oewers van onder meer die Goukourivier oorgeneem het, verdring inheemse plantegroei en bedreig alle vorms van lewe in die watersisteme.
Die indringers gebruik kosbare water wat die inheemse plante benodig en belemmer die vloei van water vanaf die opvanggebiede na die riviere wat damme voed.
Sien twee video's hieronder:
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'