HEIDELBERG NUUS - ‘n Duisend-liter plastiekhouer wat in die Duivenhoksrivier naby Vermaaklikheid dryf, kan moontlik die dodelike onkruiddoder Roundup bevat.
‘n Inwoner wat die drywende houer gevind het, het Eden-brandweer in kennis gestel.
Dit is nie duidelik hoe die houer daar beland het nie.
Volgens bewaringskundige Rhett Hiseman van Riversdal sal die onkruiddoder visse, krappe en ander waterlewende diere in die rivier vernietig.
Lees alles in Suid Kaap Forum en aanlyn.
Kyk twee video's hieronder:
Die houer bevat dalk onkruiddoder.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'