RIVERSDAL NUUS - 'n Jong teefhond is Vrydag, 31 Julie by Ienkel Dienkel kleuterskool gevind.
Indien jy jou hond herken of weet wie die eienaar is, kontak so gou moontlik Riversdal Dierekliniek by 028 713 1123.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'