Die voorval het Vrydag, 24 Oktober ongeveer 16:00 gebeur toe die man (68) sy buurman wou bystaan met sy motor en die hond na bewering sonder rede op aanval gegaan het.
Die man is 18 keer gebyt - aan sy arms, bene, hande en rug.
Lees meer in Donderdag se Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.
.jpg)
Bytmerke aan die man se een been.
.jpg)
Die man is ook in die arms gebyt. Foto's: Louise Mouton
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'