RIVERSDAL SKOLE NUUS - Ruiters het vanaf 12 tot 14 April aan die SANESA-skou in George deelgeneem.
Ané Louw verwerf 'n tweede plek, drie derde plekke en 'n sewende plek.
Rochelle Janse van Rensburg verwerf 'n eerste plek, twee tweede plekke en 'n derde plek.
Zoë Heyns behaal 'n eerste plek, twee derde plekke en drie vierde plekke.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'