HESSEQUA NUUS - Die matriekleerders het op 6 Augustus hulle mylpaal van nog net 40 dae van skool gevier.
Radandt Malherbe, Leané Pottas en Anru van Schalkwyk se ouers is almal oudleerders van die skool en die drie Dasse het dit goed gedink om in hul ouers se klere skool toe te kom.
Die Dasse se skoolklere het in 1991 verander.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'