RIVERSDAL NUUS - Tydens die skool se prysuitdeling is die nuwe VRL vir 2019 aangewys. Die laerskool se hoofleiers is ook aangekondig. Keasha Olifant is voorsitter en Le-Rina le Roux ondervoorsitter.
An-Mari Ackermann is as vanjaar se duxleerder aangewys. Verskeie leerders wat 'Alleen hul Beste' gegee het (soos die skool se leuse) het aansporingsertifikate en -seëls ontvang.
Verskeie leerders wat ‘Alleen hul Beste’ gegee het het aansporingsertifikate en -seëls ontvang.
Mari Ackermann, duxleerder 2018.
Die leerderraad is agter, van links Hilé du Plessis, Nicola Hanekom, Marché Hartnick, Jana Wessels, Phillip Hendricks, Hermanick Lukas, Keasha Olifant, Le-Rina le Roux en Tyrone de Villiers.Voor is SP Keyser, Magli Louw, Rolande Jacobs, Alexia Morgan en Roeddeska du Toit.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'