RIVERSDAL NUUS - Die volgende leerders beklee die top-akademiese posisies in hul onderskeie grade na afloop van die Junie-eksamen:
- Armand du Toit, gr. 12 met 'n gemiddeld van 89,5 %,
- Henk Smit, gr. 11 met 'n gemiddeld van 93,29 %,
- Henu Pretorius, gr. 10 met 'n gemiddeld van 87,86 %,
- Jaco Pienaar, gr. 9 met 'n gemiddeld van 87,30 % en
- Pieter Marais, gr. 8 met 'n gemiddeld van 90,40 %.
Van links: Armand du Toit, Henk Smit, Henu Pretorius, Jaco Pienaar en Pieter Marais.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'