HESSEQUA NUUS - Hessequa-munisipaliteit het weereens na Kannaland-munisipaliteit uitgereik deur ‘n 12-jaar oue kraantrok vir slegs R10 aan hulle te verkoop.
Didi Budricks, kommunikasiebeampte vir die munisipaliteit sê die besluit is eenparig deur die raad geneem.
"Dit volg na verskeie geleenthede waar Hessequa hulp aan Kannaland-munisipaliteit verleen het om nood herstelwerk op hul elektrisiteitsnetwerk uit te voer. "
Lees meer oor dié winskopie aanlyn en in Suid-Kaap Forum.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'