STILBAAI NUUS - Die derde Hessequa Heritage fees sal op 21 September in Stilbaai plaasvind.
Benewens twee drafroetes kan besoekers ook na die gewilde Brood- en Beskuitfees uitsien.
Inskrywings vir drawwers open om 14:00 op Vrydag 20 September by die toerismeburo, of dit kan aanlyn by www.mystilbaai.co.za gedoen word.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'