Gallery Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Solidariteit Helpende Hand se nuwe welsynswinkel in Heidelberg, wat onder die vaandel van ‘Ons Winkel’ handel dryf, het Maandag, 15 Maart geopen.
Ons Winkel, geleë in Fouriestraat 41 is deel van sowat 90 soortgelyke skenkingswinkels landwyd.
Fotogalery: Nuwe winkel op Heidelberg
Enigiets kan by Ons Winkel afgegee word; van klere, meubels, oudhede, kombuisware, klere, beddegoed, gordyne, speelgoed, skoene, sporttoerusting en tegnologiese ware of enigiets anders wat in die pad staan.
Kyk 'n video hieronder:
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'