TUINROETE DISTRIKSNUUS - Patricia van Wyk (13) het op 19 Maart van dieMôreson kinderhuis in George weggeloop.
Haar ma is in Riversdal woonagtig.
Indien enigiemand weet waar sy haar bevind, moet hulle Riversdal-polisie kontak (028 713 8500).
'Ons bring jou die nuutste Tuinroete, Hessequa, Karoo nuus'