Video
HEIDELBERG NUUS EN VIDEO - Verskeie instansies in Heidelberg het Saterdag 27 Augustus hulle laaste Vrouemaandvieringe afgesluit.
Die plaaslike VGK se vrouebediening, onder leiding van Janine Appollis het die dames in hulle gemeente met 'n heerlike ontbyt trakteer.
Petronella February, ma van die akteur Theodore Jantjies was die gasspreker.
VIDEO: Heidelberg sluit Vrouemaand af
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'