MELKHOUTFONTEIN NUUS - Anthea Rossouw van Melkhoutfontein woel in die gemeenskap. Dié stigter van die Dreamcatcher Foundation is sedert 1986 in die gemeenskap betrokke.
Sy is passievol oor die oordra van kennis en nou by gemeenskapsuitreikaksies, soos ontwikkeling en opleiding wat daarop gemik is om werkloses te bemagtig, betrokke.
Sy fokus veral op toerisme waarby gemeenskappe op grondvlak as entrepreneurs kan baat.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Melkhoutfontein, Hessequa nuus'