RIVERSDAL NUUS - ‘n Mini Pincher genaamd ‘Gogga’ het sedert gistermiddag, 3 Mei vanaf die hoeke van Ladysmith en Kerkstraat of D’urbanstrate verdwyn.
Enigiemand wat weet waar Gogga is, kan vir Sandra Lotz (082 962 1831) of CJ (083 627 7197) skakel.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'