MOSSELBAAI NUUS - Die publiek se hulp word gevra met die opsporing van Royden Hoole wat gesoek word vir ondervraging in 'n saak.
Enige persoon met inligting kan adjudant-offisier Alistair Rezant, van die Mosselbaai-polisie se eenheid vir gesinsgeweld, kinderbeskerming en seksuele misdrywe, skakel.
Sy kontaknommer is 082 234 3557.
'Ons bring jou die nuutste Mosselbaai, Tuinroete nuus'