• Die natmaak van tuine word slegs vanaf 17:00 tot 19:00 toegelaat.
• Spreiers word toegelaat, maar tuinslange mag nie sonder toesig gebruik word nie.
• Afspuit van plaveisel en sementoppervlaktes word nie toegelaat nie. (Die afwas van sekere oppervlaktes in karwas dienste, slagpale en persele vir die voorbereiding van voedsel, word vrygestel van hierdie bepaling).