Gallery Video
HESSEQUA NUUS EN VIDEO - Die Gourits-groepsbiosfeerreservaat se personeel het Vrydag 6 Desember ’n gesellige jaareindfunksie vir die kontrakteurspanne wat aan die Goukou Resilient River-projek gewerk het, aangebied.
Die spanne het by die Steg teen mekaar meegeding in prettige speletjies soos ‘n mimiekspel waarin een span geblinddoek die ander span onder aansporing van hul spanmaats moes naboots.
Fotogalery: GCBR jaareindfunksie
Die pret is afgesluit met ’n lekker ete.
Kyk 'n video hieronder:
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'