HEIDELBERG NUUS - Heidelberg-polisie het weereens ’n ernstige beroep op boere gedoen om hul vee te merk.
Volgens ao. Alroy Windvogel, mediabeampte, word hulle taak om veediewe vas te trek aansienlik bemoeilik deur boere wat nie vermiste diere opmerk en aanmeld nie.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'