HEIDELBERG NUUS - Ellen Pakkies wat in 2007 in die kollig gekom het na sy haar dwelmverslaafde seun vermoor het, gebruik haar eie lewensverhaal om gemeenskappe te inspireer.
Sy het Sondag 2 Februarie sowat 250 lede van die Heidelberg Faithful Ministries in die Duivenhoks-gemeenskapsaal toegespreek.
Pakkies het veral vroue gemaan om selfgeldend en konsekwent in hul optrede teenoor hul kinders te wees.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'