HEIDELBERG NUUSFLITS - Regeringsdepartemente het dringende aandag aan verskeie sosiale euwels gegee.
Gesprekvoering en toneelspel is gebruik om drank- en dwelmmisbruik, asook bendebedrywighede, misdaad, swangerskap en liefdesverhoudings aan te spreek.
Die groep rolspelers het Donderdag 17 Mei graad 6 tot 9 leerders by Slangrivier Primêr met dramaopvoerings en kort inligtingsessies verskeie uitdagings wat hulle as jeudiges in die gesig staar, probeer uitwys.
Die polisie en korrektiewe beamptes het die gevare van bendebedrywighede en misdaad aan hulle uitgestippel.
Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Heidelberg, Hessequa nuus'