Gallery
RIVERSDAL NUUS - ‘n Inwoner van Riversdal, Betsie van Noordwyk het, na ‘n onlangse besoek aan Jan Lange-tehuis besluit om hulle bietjie te bederf.
Behalwe van ‘n heerlike ete, is hulle ook met sang en musiek bederf.
Fotogalery: Droom-inwoners word bederf
Die heerlike eetgoed is deur meer as 72 Riversdallers geskenk en voorberei.
'Ons bring jou die nuutste Riversdal, Hessequa nuus'