HESSEQUA NUUS - Ten spyte van die reën wat die naweek geval het, is die droogte in die Hessequa-streek nog lank nie gebreek nie.
Weens die droogte kon boere nie voer aanplant nie en dit moet aangekoop word.
Dit te midde daarvan dat veepryse dramaties gedaal het, wat boere se kontantvloei beïnvloed het.
• Lees meer in Suid-Kaap Forum en aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Hessequa nuus'