Dié boorling van Melkhoutfontein is in die sewende hemel nadat sy uitgevind het dat haar werkgewer, Magda Niemand haar in Augustus gaan saamneem op 'n twee en halwe week lange oorsese reis na Engeland.
"Ek kan nie wag om die kos, die kultuur te ervaar en Buckingham Palace self te sien nie!" sê sy.
Lees meer in môre se Suid-Kaap FORUM, asook aanlyn.
'Ons bring jou die nuutste Stilbaai, Hessequa nuus'